VOLLE

VERSORGING

 

Kliek op foto om te vergroot

 

 

Ideaal vir verswakte bejaardes wat volle versorging nodig het

 

  • Volle versorging - 24 uur nooddiens
  • Etes word in die kamers bedien indien inwoner nie na eetkamer kan kom nie
  • Wasgoed word gratis gedoen
  • Skoonmaakdienste - kamers word skoongemaak en in stand gehou
  • Elke kamer kyk uit op goed-versorgde tuine
  • Ruim stoepe en sitplek in tuine
  • Gemeenskaplike televisiekamer en sitkamer
  • Spesiale apteekdiens
  • Private dokter besoek tehuis gereeld
  • Interkom en noodknoppie wat met siekeboeg verbind is

 

Tariewe : (Verander in April 2009)

 

Kontakpersoon:

Mandy Adam
Kontaknommer:
051-763 0177
Faksnommer:
051-763 0249
Epos:
uitkoms@residentia.co.za