Kom geniet u goue jare in veiligheid en rustigheid

Sorgvrye, uiters bekostigbare inwoning op die platteland

 

 

 

 

HUIS UITKOMS BETHULIE

 

 

Wil u ten volle onafhanklik wees? Het u gedeeltelike versorging nodig? Of is u verswak en benodig volle versorging?

Kies die tipe akkommodasie volgens u behoeftes, met:

24 uur verpleegsorg

Voedsame etes; Wasgoed; Versorgde tuine

Goeie sekuriteit

Bekostigbare tariewe

Liefdevolle versorging met 'n verskil: hier gee ons om vir mekaar

Kontakpersoon:

Mandy Adam
Kontaknommer:
051 -763 0177
Faksnommer:
051 -763 0249
Epos:
uitkoms@residentia.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

|
Tuisblad | Huise | Woonstelle | Enkel- en dubbelkamers | Versorgingseenheid | Fotogallery | Kontak |