ENKEL- &

DUBBELKAMERS

 

Kliek op foto om te vergroot
Tuisblad | Huise | Woonstelle | Enkel- & dubbelkamers | Versorgingseenheid | Fotogallery | Kontak |

 

Ideaal vir mense wat nog onafhanklik wil wees, maar gereelde versorging nodig het

 

    • Verpleegsorg wanneer nodig - gratis toegang tot siekeboeg - 24 uur nooddiens
    • Etes - inwoners geniet etes by die hoofgebou se eetkamer
    • Wasgoed word gratis gedoen
    • Skoonmaakdienste - kamers word skoongemaak en in stand gehou
    • Elke kamer kyk uit op goed-versorgde tuine
    • Ruim stoepe en sitplek in tuine
    • Gemeenskaplike televisiekamer en sitkamer
    • Spesiale apteekdiens
    • Interkom en noodknoppie wat met siekeboeg verbind is

Tariewe : (Verander in April 2009)

Kontakpersoon:

Mandy Adam
Kontaknommer:
051-763 0177
Faksnommer:
051-763 0249
Epos:
uitkoms@residentia.co.za