Home/Tuisblad

Click to enlarge/Kliek om te vergroot

 

 

Contact /Kontak:

Pieter of Ansie
051-6310764 0828762817 0843008109

e-pos:
ansieg@lantic.net

 



 

 

 

 

 

 

 

 
         

Caledonrivier Vakansieplaas ...... breek weg na 'n rustige plaasatmosfeer op die oewer van die Caledonrivier. Ook ideaal vir kampe /spanbou!

Caledon River Holiday Farm ..... break away to a peaceful farm atmosphere on the banks of the Caledon River. Also ideal for camps /team building!

Ons bied / We offer

  • Hengel, "fly fishing", staproetes, voëlkyk, "river rafting" [ongeveer 15km rivierfront] en swem/ Angling, fly fishing, hiking trails, bird watching. river rafting [+- 15km river frontage & swimming
  • Beperkte jagpakette is gedurende die winter beskikbaar / Limited hunting packages in winter

Akkommodeer 16 mense - ideaal vir kampe / spanbousessies / Sleeps 16.

Fasiliteite / Facililties:

  • Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, yskas, vrieskas, en mikrogolfoond. Daar is Eskom krag asook uitstekende braaigeriewe /Fully equiped kitchen with stove, fridge, freezer, microwave. Eskom power, and braai facilities
  • Heerlike kaggel vir koue wintersaande / Fireplace for cold winter nights
  • Veilige omgewing /Safe environment

 

 

 

 

 

[About Bethulie][What to Do][Where to Eat] [Where to Shop] [Where to Hunt] [Where to Stay] [Business] [Weather] [Links] [News] [Map] [Contact details]